Hoe Balanseer ek my Loopbaan met my Familie Lewe?

Vrouwees in die besigheidswêreld hou heelwat voordele in. As gevolg van ons natuurlike neiging om informasie te versamel en op te let waar ons gaan, is vroue baie goed met netwerk en bou maklik konneksies. Vroue het ook natuurlike vaardighede om goed te onderhandel, te delegeer en te multitask.

Read More
Annelize Blom
Om Hartseer in HOOP om te skakel

DIE VROUE AGTER DANIEL & FRIENDS FUND

Lianie en Kate weet hoe dit voel om teen genadelose siektes te baklei. Wat dit alles van jou en jou gesin beroof en hoe dit voel om jou kind te sien swaarkry. Hulle ken die gebrokenheid en trauma van die stryd verloor en jou kind aan die dood afstaan.

“Daniel & Friends het my gehelp om op te staan… Vir my ‘n doel gegee. As ek net een ander kind of ouer kan help, was dit die hartseer en pyn werd”…

Read More
Annelize Blom
Melanie van What Works: Hoekom Haar Opinie Saak Maak

Met haar ondervinding in die sake-wêreld en uiteenlopende blootstelling in verskillende industrieë, het Melanie ‘n flymskerp oog ontwikkel wat ‘n gaping in die mark gou kan raaksien en kan sy, sonder veel inspanning, maklik verskeie moontlikhede vorendag bring om die potensiaal te ontgin. Haar insig in die besigheidswêreld en innoverende idees het vinnig ‘n integrale rol begin speel in al die kringe waar sy beweeg, of dit nou in besigheid of persoonlike omgewing tussen vriende en familie is…

Read More
Annelize Blom