LIDMAATSKAP:
SLUIT VANDAG AAN!
LIDMAATSKAP:
SLUIT VANDAG AAN!
SLEGS R380 VIR 6 MAANDE
As LID van die Vrouenetwerk kry jy afslag van tussen 10 - 50% op produkte en dienste. SLUIT AAN vandag nog vir jou winskopies!
R 1,250.00
Individuele kleur analise wat insluit bespreking rondom beste kleure vir jou besigheid as spreker/ op fotos/ vir bemarking en hoe om outoriteit of sekere boodskap oor te dra met behulp van jou beste kleur opsies. Kleur ebook word ingesluit asook volledige kleur kaarte wat in jou handsak gedra kan word. Pakket ook ideaal vir vroue wat die werksmark moet betree en gaan vir onderhoude.
Aanbod geldig van Oktober 2019 tot einde Februarie 2020.
Analise beskikbaar by my studio in Melkbossstrand of by klient se huis maar ekstra petrolfooi sal dan gehef word.
Type: Stilering