Back to All Events

Vroue Netwerk Ontbyt, Durbanville

  • Stone Shed South Africa (map)

Kaartjies: R350pp
Kaartjie Verkope:
Webtickets

Kom spandeer ‘n gesellige oggend by die lieflike Stone Shed venue net buite Durbanville. ‘n Wonderlike geleentheid vir Vroue entrepeneurs en ondersteuners om mekaar te ontmoet en te netwerk.

Vier hierdie Ontbyt val die kollig op die volgende Vroue Entrepeneurs: 

Marina van der Westhuizen - OUT of OFFICE HUB
Hannelie Van Eeden - Style for Life
Idene Doyer-Leibbrandt - Crown & Glory - Hair & Beauty
Lindi Scholtz - Think Health
Renay Briel - Legacy Leather
Seugnet Martin - Woodenways
Mariaan Kuhn - MK Aesthetics
Lezaan Brummer de Kock - Promobox
Adri Roos 'Matthews' - Adri Roos, Reinvent Your Life 
Eldine MacRobert - Crown My Style
Lianie Walters le Roux & Kate Laurie - Daniel and Friends Fund

’n GESKENKSAK vol verrassings vir elke vrou, talle GELUKKIGE TREKKINGS en REUSE PRYSE verseker dat elkeen bederf gaan word!

Bespreek jou plek so gou as moontlik - BEPERKTE PLEKKE beskikbaar!
(Geen tafel besprekings)

Later Event: October 11
Vroue Netwerk Ontbyt, Durbanville